Hierdie video wys 'n paar weke van
sonvlekke wat verdwyn en beweeg met die son se rotasie .
Die Skommeling van die Maan - Tydsverloop Video
Teen die tyd van die skryf van die boek was dié 22- sekonde animasie ‘Moon wobbles in NASA animation.mp4' beskikbaar op YouTube . As dit is nie meer daar is nie , is dit hier beskikbaar .
Draagbare Sonnestelsel Model
Ckliek hier om na die Portable Solar System Model webblad te gaan.
Jupiter se Maane
Daar is ‘n goeie nutsprogram genaamd JupSat wat nie net die
kant-aansig intyds vertoon nie, maar ook van bo af. Die nuutste
weergawe kos $25, maar die weergawe vir Windows 95 werk nog
steeds goed, ten minste in Windows XP. Dit het nie al die eienskappe
wat die nuutste JupSatPro het nie, maar verskaf die basiese inligting
wat ons nodig het. Dit kan hier afgelaai word.
Sien Venus in die daglig
Hoewel Venus ‘n deel van elke
dag in die hemel is, is ideale omstandighede
selde gunstig om dit te sien.
Hierdie tabel toon die hoogtehoek
en asimut (rigting) op datums tot
2020 in Suid-Afrika waar Venus
om 09h00 hoër sal wees as 30°
bo die horison, binne 7,5° van die
Maan (agter of voor) en meer as
30° weg van die Son. Skryf hierdie datums in jou dagboek sodat
jy nie die ideale geleenthede mis
om jou vriende en kollegas te
verstom nie. Stel jou voor as jy
terloops tydens die oggendtee
vra: “Wil enigiemand gou uitgaan
om Venus te sien?”
Datum
Asimut
Hoogte°
Sonhoek°
Venus/Maanhoek°
Maanfase%
2012-Jul-15
7
45
40
5.93
14
2012-Aug-13
0
44
45
6.31
19
2012-Aug-14
0
44
45
5.43
12
2012-Sep-12
4
46
43
5.06
16
2012-Oct-12
13
54
38
6.88
13
2012-Nov-11
31
65
32
6.48
10
2014-Feb-26
32
79
43
1.26
13
2014-Mar-27
18
76
46
3.71
16
2014-Apr-26
16
67
43
7.40
10
2014-May-25
15
54
38
4.51
12
2014-Jun-24
18
43
31
2.8
8
2015-Sep-10
21
51
33
3.19
8
2015-Oct-08
2
54
45
6.30
18
2015-Oct-09
2
54
45
4.96
11
2015-Nov-07
359
62
46
2.98
17
2015-Dec-07
8
74
42
4.83
16
2015-Dec-08
9
74
42
6.34
9
2016-Jan-07
56
79
36
4.53
8
2016-Feb-06
81
72
30
4.45
6
2017-May-22
4
58
45
4.15
17
2017-Jun-21
1
50
44
5.48
11
2017-Jul-20
6
43
40
3.29
13
2017-Aug-19
15
41
34
2.21
8
2018-Dec-04
11
73
41
6.40
9
2019-Jan-02
352
79
46
4.36
13
2019-Jan-31
22
84
45
4.96
18
2019-Feb-01
25
84
45
6.28
11
2019-Mar-02
55
78
40
6.62
16
2019-Mar-03
55
78
40
4.45
9
2019-Apr-02
46
67
34
2.50
8
Asimut = kompasrigting (waar
Noord = 0° en Oos = 90°),
Hoogte = hoogte bokant die
horison, Sonhoek = hoekafstand
vanaf die Son, Venus/Maan-hoek
= hoekafstand tussen Venus
en die Maan, die Maanfase =
persentasie van die Maan verlig.